Spotprent 16 Maart 2017

Spotprent deur Jerm (16 Maart 2017)

Spotprent deur Jerm (16 Maart 2017)

Sien alle vorige spotprente

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.

10 Kommentare

jongste oudste gewildste
Ronnie

Skitterend, Jerm.

PJ

Ja deesdae as mens die waarheid praat word jy veroordeel

Juan viviers

Mense asb wees op julle hoede daar was laasnag tussen 12 en 1 vier plaas boere aangeval in pietersburg vier in n uur hulle speel nie hulle is uit vir wraak asb mense dis nou tyd om saam te staan en te bid

gatiep

Ek dink demokrasie beteken eintlik geen vryheid van spraak nie,want ons is vinnig op pad daarheen.

Lynette

Dit was die laaste strooi, DA is nie my keuse nie.