Spotprent 17 November 2016

jerm-malema-take-land

Sien alle vorige spotprente hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

7 Kommentare

tamboti ·

Hoeveel grond is in Zimbabwe terug geneem (sonder betaling is mos steel) en wat het dit hul gehelp??
JUJU al kry jy dit reg om al die grond in SA te vat, en al verteer julle alles op, onder, bo en binne in die grond, maak dit nie jou magie voller of jou koppie slimmer nie!
Pe tog!

Amanda Groenewald ·

Malema hou aan met haatspraak en elke keer sterf boere daarna in plaasaanvalle, dit is nooit hoofnuus nie maar wanneer iemand in’n kis gesit word is dit wereldnuus, dan word hulle met dood gedreig en ministers reken rassissme sal nie geduld word nie dit is mos nou baie duidelik dat blankes as die minderheidsgroep geen regte meer het nie, en dit kom voor asof Malema burgeroorlog tussen swart en wit aanvuur. Malema is lankal nie meer die Klein Chiuaua wat mense dink nie. Hy bly’n nar maar hy sal aanhou tot hy grond het en aanhou met sy nonsens want niemand doen iets nie hy kom weg met moord! Dit is ook tyd dat dat Vusi Mayamane opstaan vir die blankes in die land wat vir hom gestem het en Malema en Zuma in die bek ruk! Die ANC verkrag die grondwet wat hulle so mooi vir hulleself geskryf het!

Donovan ·

en ek het gedog daar is iets tussen JUJU se ore… maar daai ligleegte word deur dagdromery gevul… kry n real job bru wat jou besighou en keer dat jy aan al die gemors dink…

toffieproffie ·

Dis maar net kaviaar-sosialisme. Hoeveel mens het die EFF nou al uit armoede gelig sedert hulle ontstaan? Alhoewel hulle die revolusiebeul blaas. Groot skaalse grondterugneming sal slegs ‘n klein getal mense verryk. Die groot res sal nog steeds arm bly, of armer word. Soos mens sien by ons bure oorkant die grens.

Leon ·

Ja, kyk na die tuislande, (waarvan Venda, waar Malema groot geword het), wat vir hulle verniet, met skole, hospitale, regerings geboue, universiteite, infrastruktuur…….. gekry het. Alles het misluk. Dit is net een nedersetting op die ander en niks verder nie. Miskien is daar ‘n intelligente persoon in die EFF wat dit kan verduidelik, want, baie van ons witmense verstaan nie. R 1000.00 of dalk R 10000.00 vir die EFF lid wat dit die rede vir dietotale verval van daardie grond beste kan verduidelik?

Elize ·

Ek sê, nie hy sal dit self doen nie, dalk is hy maar net besig, om soos Donald Trump, op ‘n kru manier, stemme te probeer werf, maar daar is dom misdadigers, wat nie van beter weet nie, en dit kan gebruik as, toestemming om sommer net te vermoor en te steel, so hy moet aan bande gelê word, en ‘n ander toon aanslaan…….ook is hy daar om die ANC, bietjie aan bande te lê, wat ook goed is, maar as ek regtig moet kies, sal dan maar eerder die ANC kies, sonder die korrupsie. …..net regtig, regtig, moet kies ?

Chris ·

Dagvaar die banke vir die verkoop van “gesteelde eiendom” !!

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.