Spotprent 2 Desember 2016

jerm-zuma-president-nec

Sien alle vorige spotprente hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

4 Kommentare

Melt Olckers ·

Die DA moet aan Zuma die prys gee vir werwer van die jaar.

AL ·

Inderdaad so met die ANC wat hardnekkig klou aan hul prezzie. Die party het in elk geval geskeur of krake gewys. Soos een news 24 leser gese het met krake kom lig deur.

suzette McDonald ·

Ja, ek se ook. Los Zumpies in sy pos. hy maak sy naam en party net verder sleg.

Jean ·

Ja ek dink net ons moet nie te teleurgesteld wees nie, dalk as hulle hom nou vervang het, het die ANC weer ‘n bietjie sterker geword, maar in twee jaar kan hy nog baie skade aanrig, soveel so dat hy in 2019 by die stembusse gaan pakkry, en dit is die beste vorm van defeat wat daar is, laat hy maar lekker op sy troontjie sit. Intussen sal Donald Trump vir hom met in- en uitvoere en beleggings wys wie is baas.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.