Spotprent 20 Oktober 2016

jerm-zuma-flag

Sien alle vorige spotprente hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

5 Kommentare

RB ·

….. nie as dit van ons nuwe “public” protector afhang nie. Eerste aanduidings is daar dat sy nog ‘n Zuma protector is …. of is ek onnodig sinies?

Aj ·

Zuma sorg goed vir homself en sy Gupta pelle. Voel ‘n vy vir die res van ons.

Hansdons ·

Haar nuwe titel: Public SECTOR Protector…
Openbare Beskermer word nou Bewaarder van die Vleispotte….

John ·

Ek meen hy gaan reguit aanry na daar waar die advertensie-bordjie staan van die nuwe haarkapster op die dorp…

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.