Spotprent: 23 September 2016

jerm-university-fees-must-fall-future

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

12 Kommentare

Pam ·

Dit maak my so hartseer al die betogings. Hulle se die polisie is “lelik” met hulle en gebruik geweld teen hulle…. Wat verwag hulle? Dink hulle die polisie gaan hul op die skouer tik en se welgedaan?

Ons moes hard werk om te kom waar ons is vandag, ek is een van 4 kinders, daar was n geld vir studeer nie, maar ons het nie klippe gaan round gooi uit protes nie, ons het uitgegaan, gewerk en self betaal….

Piet ·

Suid-Afrika is die enigste land in die wereld wat wetgewing het wat openlik teen ‘n minderheids groep diskrimineer. Soos ons onlangs gesien is word dit bloot ontken, want dit is te moelik om dit te regverdig. Diskriminasie in SA is geskoei op ras en die hele wereld rep nie ‘n woord nie.

Hendrik ·

Ek stem saam en ek dink tyd vir AFREXIT- Afrikaner exit van die huidge demokratiese prosesse.

Marius Liebenberg ·

Amazing hoe die ANC die land afgebreek het in n relatief kort tydperk

Marius Liebenberg ·

Ja en die hele wêreld het voorheen baie te sê gehad oor SA en nou het die meerderheid hier n rigting ingeslaan om ou wit leiers aan te val en wittes moet net bekhou Die meerderheid breek en brand en dit is nog steeds die wittes se skuld Kyk hoe lyk Europa nou met hulle eie stupid beleidsrigtings Mens kan nie eens meer daar vakansie hou nie En GEEN beskerming vir n witman nie GEEN uitspraak ten gunste van n witte nie

Marianne ·

UITSTEKEND!!!! Ek hoop dit maak mense se oe oop!
Back in the day toe ek ‘n student was, het ons streng reels gehad wat ons moes volg….. Nou is dit ‘n geval van everything goes.
DIS WAAROM MY KIND HOME SCHOOL – DAAR IS BEHEER – EN STRAF MAATREELS A.K.A DIE SYRAAT MARK SE ZOELOE HOUT LEPEL.

Dup du Plessis ·

……vir die wat nie gelde vir universiteit wil betaal nie, moet daar dalk gatis aanlyn kursusse geskep word, dan is onderrig gratis….dan is verblyf en etes ook nie ‘n probleem nie, en daar is ook nie iets om af te breek/brand nie ens. Aanbieding moet ook sommer deur rekenaarprogramme gedoen word…..eksamens en toetse moet dan net by vasgestelde punte afgele word teen minimale koste……

dries ·

Dup ek stem, ek dink in elkgeval dit is wat gaan gebeur. Arme dosente.

Kaybee ·

Jy kry al klaar gratis aanlyn kursusse van amerikaanse universiteite, edX, wens hulle wil dit hier begin

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.