Spotprent 24 November 2016

jerm-doom-pastor

Sien alle vorige spotprente hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

14 Kommentare

Denise ·

Dit is skokkend dat mense die man glo ek meen DOOM is vir insekte. Dit kan nagevolge he wat besiel die man!!!!

Cherokee ·

Miskien het hy bloot die titel verkeerd verstaan. Hy is dus ‘n Doominee.

DORIS ·

Ek kan nie dink mense glo sulke snert nie hulle moet eerder hulle Bybel lees en dan sien hulle die Here kan n mens genees en nie die Blikke doom nie ek dink dit is tyd dat hulle die Here dien en nie na sulke mense hardloop vir genesing nie.

Karma1 ·

@Doris, ag jene, mens, lag tog ‘n slag! Ons lewe so in “DOOM and GLOOM” dat ons gerus ‘n bietjie humor êrens kan kry.

John ·

Arme broeders en susters, hulle moet hom met DOOM spuit ,laat hy kan voel hoe voel DOOM’S DAY???? by die kerk

GES ·

Mense wat die Doom-storie glo aanbid ook die voorvadergeeste.

Thomas ·

Ek voel dat dit verkeersd is om mt christene of enige anner gellof te spot. Miskien het God gese hy moet dit doen. Sies maroela media om so met christene se geloof te spot.

Landi Slatter ·

Dagsê Thomas

Baie dankie vir jou kommentaar. Ons wil graag noem dat ons die spotprent versigtig oorweeg het, omdat ons besef het dit kan die indruk skep dat daar gespot word. As ʼn mens fyn na die spotprent kyk, besef jy egter dat dit ʼn ernstige boodskap het: Die boodskap is dat ons as Suid-Afrikaners moet bid vir uitkoms, omdat dit moontlik al is wat vir ons oorbly om te doen in die moeilike situasie waarin ons is. Dit probeer sê ons president probeer ongeoorloofde metodes gebruik om die land reg te ruk, maar as gelowiges weet ons al wat ons kan doen, is bid.

Groetnis
Landi nms Maroela Media

John ·

Wie vervaardig Doom? Voer ons dit in vanaf die Ooste of die Weste? Of is dit dalk een van ons blink-plan uitvoerprodukte? Hoekom is die maatskappy so stil? Hoekom is die naam van die produk Doom? Insekte kan mos nie lees nie. Kan alle predikante lees… of dink?

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.