Spotprent 29 September 2016

jerm-hlaudi-sabc

Kyk hier na vorige spotprente.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

8 Kommentare

Sonja ·

Great – baie dankie hiervoor. Sportprente sit darem ‘n lag op ‘n moeilike gesig.

Sum ·

Moet se’, die standaard van alles in die nuwe sa is so pateties, mens wil huil…
Nou probeer een of ander ontalentvolle opkomende spotprent tekenaar, wat nie spotprente kan teken nie en geen humorsin besit nie, iets aanmekaar gaffel en uitbeeld… en die armsalige Afrikaner moet met hierdie swak standaard tevrede wees….? maak my moeg.

Johann ·

Jup; sin vir humor is maar ons land se survival kit….nog snaakser die feit dat die boorgatspook nie n CLUE het dat hy beSotlik gemaak word deur sy eie mond oop te maak…

Foxi ·

Johann……..BOORGATSPOOK….jy kon dit nie beter gestel het nie! Mooi so….

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.