Spotprent 3 November 2016

jerm-halloween-trick-zuma

Sien alle vorige spotprente hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Nicky ·

Dis wonderlik om een van ons voorste spotsketsers se werk nou ook in ‘n Afrikaanse publikasie soos Maroela Media te sien!

Dit sal interessant wees om nou te kyk hoe gemaklik daar met dieselfde spotprente tussen Afrikaans en Engels beweeg sal kan word, want “kultuur”-verskille (breed gesproke) kan miskien soms ‘n rol speel. (Het Lynn se opmerking dat sy die Halloween-grappie nie verstaan nie, dalk iets hiermee te doen?)

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.