Sien alle vorige spotprente hier.
Spotprent 30 September 2016
ondersteun maroela media só
Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.
Het jy gehoor?
Nou pra' jý
6 Kommentare
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
Aitsa, dit is TE oulik en skerp hehe!
Stem saam . die bestuur by die Universiteite is almal te slap om aksie te neem teen die betogende studente, hulle sal eerder aandag skenk aan die meisie wat haarself pers geverf het as aan biljoene se skade aan universiteite sowel as die verlies aan studiegelde en klasse. Sekerlik kry hulle darem nog hulle salarisse so hoekom nou verder oor die stakers bekommer?
Mooiskoot, jy is baie reg. Daar was ‘n groter opskudding oor die meisie wat haar pers geverf het as die skades wat nou aangerig is by die universiteite.
Akademici verstaan net die teorie. Die praktyk is egter een te veel vir hulle.
Ons almal doen. Ons moes lankal saamstaan.
Stuur asb ‘n afskrif hiervan aan al die universiteite…..