Spotprent 6 Januarie 2017

jerm-anc-105-birthday

Sien alle vorige spotprente hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

4 Kommentare

Jan maak n Plan ·

Soos ek die ANC ken sal daar oor meer as genoeg drank gratis bekikbaar wees by verskeie partytjies. Anders sal daar nie baie mense opdaag nie. Soort van – Rent a Crowd.

Alida ·

O ja Jan en natuurlik sal daar miljoene rande se kos ook voorsien word. Die skares gaan net om gratis kos en drank te kry soos ons hulle ken. Hulle steur hulle nie aan die doel van die samekoms nie. Chaos gaan aan die orde van die dag wees.

Andre ·

Wie gaan betaal vir die ANC”bash”?

Hopelik die Guptas! (indirek ek en jy!)

… en nie die belastingbetaler nie? (direk ek en jy!)

Andre ·

Wie gaan betaal vir die ANC “BASH”?

Dalk daardie obskure VENDA bank (wat Zuma se Nkandla skuld betaal wat befonds word deur die SA Regering???)

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.