Sien alle vorige spotprente hier.
Spotprent 6 Oktober 2016
ondersteun maroela media só
Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.
Het jy gehoor?
Nou pra' jý
10 Kommentare
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
Dit is so raakgevat en so op die man af
ANC moet val
Verkeerdstellende aksie moet val
Swart Ekonomiese Bemagtiging moet val
EFF moet val
Korrupsie moet val
En onbevoegde regering sal dan outomaties val, en ons sal vooruit beweeg.
Ekke stem saam Loeis!
Slaan die SPYKER SO SO OP SY KOP!!
Die samelewing moet val!
SA moet val!!
Hehe wat ‘n grap. SA is ‘n grap, is ons AFRIKANERS ook??
Lees maar die profesiee van oom Siener van Rensburg.
“siener” het niks met enigiets uit te waai nie
…sê net jy.
Ek sien gister ‘n plakkaat by Tuks #whitesmustfall. Niks op die nuus gewees nie. Hulle het al die Afikaanse name met spuitverf toegesprei.
Daar was gister ‘n berig in die Sowetan met ‘n foto van WIKIpedia waar al die inligting van Wits verander is. University of the Whites-with Rands. Motto: No Retreat, No Surrender,
Motto in English: We will shut down Wits, Type: Capitalist, Militant, White Priviledge,#habibsMarikana, VICE CHANCELLOR: MCEBO FREEDOM DLAMINI,CHAIRMAN OF COUNSEL: VUYANI PAMBO.
Ons sit met ‘n reuse probleem mense. Gaan google dit self asb.
Reën moet val!!!
#RAINMUSTFALL#