Spotprent 6 Oktober 2016

jerm-south-africa-must-fall

Sien alle vorige spotprente hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

10 Kommentare

Loeis ·

ANC moet val
Verkeerdstellende aksie moet val
Swart Ekonomiese Bemagtiging moet val
EFF moet val
Korrupsie moet val

En onbevoegde regering sal dan outomaties val, en ons sal vooruit beweeg.

JC ·

Slaan die SPYKER SO SO OP SY KOP!!
Die samelewing moet val!
SA moet val!!
Hehe wat ‘n grap. SA is ‘n grap, is ons AFRIKANERS ook??

peter ·

Ek sien gister ‘n plakkaat by Tuks #whitesmustfall. Niks op die nuus gewees nie. Hulle het al die Afikaanse name met spuitverf toegesprei.
Daar was gister ‘n berig in die Sowetan met ‘n foto van WIKIpedia waar al die inligting van Wits verander is. University of the Whites-with Rands. Motto: No Retreat, No Surrender,
Motto in English: We will shut down Wits, Type: Capitalist, Militant, White Priviledge,#habibsMarikana, VICE CHANCELLOR: MCEBO FREEDOM DLAMINI,CHAIRMAN OF COUNSEL: VUYANI PAMBO.
Ons sit met ‘n reuse probleem mense. Gaan google dit self asb.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.