Spotprent 9 Desember 2016

jerm-minimum-wage

Sien alle vorige spotprente hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

7 Kommentare

Kiepie ·

Nee Johan, ek stem nie saam nie. Die werkgewer se onkoste gaan nie styg agv ‘n verhoging in die minimum loon nie. Hy gaan bloot minder mense in diens neem en hul vrees dat hulle ook hul werk gaan verloor gebruik om die situasie te manipileer en hulle meer “produktief” te maak. Of hy gaan meganiseer. Hoe dit ookal sy bly die werkgewer in beheer van sy uitgawes en is dit die werknemers wat gaan ly. Sorg dus dat jy aan die regte kant van die betaaltoonbank staan.

Ben Prinsloo ·

Nee Kiepie dit werk net in sommige gevalle so. Ek het 1 bediende in die huis en 1 tuinjong, ek gaan meer betaal. Een persoon kan net soveel op n dag doen.

Kiepie ·

Ben, om ‘n “bediende” of “tuinjong” (diensknegte!?) te hê is ‘n luukse. As jou begroting dit nie meer toelaat nie gaan jy jou huis- en tuinwerker elkeen net 4 dae en later dalk net 3 dae per week te laat werk, maar jou budget gaan nogsteeds klop. Wie trek dus aan die kortste ent?

Melkkoei ·

Lyk my nie almal vang die simboliek agter die spotprente nie, maar dit hang seker af van watter hoek af jy daarna kyk. Kyk weer mooi, dalk verstaan jy die tweede of derde keer ..

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.