Persvryheid word vandag gevier te midde van toenemende kommer wêreldwyd.
Die toestand het in nagenoeg twee derdes van lande die afgelope jaar versleg, het Verslaggewers Sonder Grense in hul jaarlikse verslag gesê. Persvryheid word as “baie sleg” beskou in 21 lande en “sleg” in 51 lande. Die toestand het in 62,6% van die 180 lande, wat in die opname ondersoek is, versleg, volgens die nie-regeringsorganisasie.
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
2 Kommentare
Persvreiheid! SA kom nie eers naby aan Vryheid van spraak nie. Of moet ek sê, dit hang van die kleur van jou vel af.
Ek het onlangs tot die skokkende ontdekking gekom dat die Mediabase self die grootste bedreiging vir Mediavryheid is, en nie die regering met sy wette nie. Baie mense, en veral die Media, glo dat as jy die Media kritiseer, val jy mediavryheid aan. Volgens hierdie siening is die Media dus bo kritiek en selfs bo die wet verhewe. Neem as voorbeeld Donald Trump se kritiek op die gevestigde Media in die VSA. Hulle beweer luidkeels dat hy persvryheid bedreig. Intussen glo die media-magnate van CNN, MBNS, New York Times ens, dat hulle ‘n VSA president kan maak of breek. Hulle… Lees meer »