Tekenprent: Afrikaanse kinders sit-sit só

Die tekenprentkunstenaar lewer kommentaar oor Afrikaanse skole wat vandeesweek opnuut onder skoot was toe betogings by die Hoërskool Overvaal uitgebreek het, ná ‘n hofuitspraak wat bepaal het dat die skool nie Engelse leerders hoef in te neem as dit reeds vol is nie.

Sien alle vorige tekenprente

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

6 Kommentare

Afrkaaner ·

Dit is net jammer dat selektiewe kommentaar altyd in media gebruik word. Waar is die woorde”we will kill you ” en ” one bullet one boerkind” en “white man you must die”.

knetter ·

Wat hulle nie aldag besef nie is dat swart kindertjies by dosyne sterf in minibus ongelukke. Ook gevalle waar hulle met bakkies vervoer word en sterf… Los ons afrikaanse skole uit en focus eerder op ander elemente wat swart skoliere benadeel.

Christo ·

Jaloesie. So eenvoudig soos dit. Dit staan hulle vry om Xhosa en Zulu skole op te rig. Hulle doen nie. Hoekom?

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.