Tekenprent: Apple se nuwe iPhone

Apple het die jongste weergawe van sy wêreldbekende iPhone bekendgestel by die nuwe Steve Jobs-teater in Cupertino, Kalifornië. Die maatskappy het die iPhone 8, iPhone 8 Plus en iPhone X bekendgestel. Deur middel van gesigherkenning (“Face ID”) sal die gebruiker die slimfoon met sy gesig kan ontsluit. Apple belowe Face ID is so veilig, die gebruiker kan dit selfs gebruik om betalings mee te maak.

Sien alle vorige tekenprente

Tekenprent deur Jerm

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Middie ·

Nou wonder ek of sommige dames voor hulle grimeer het, herken Sal word.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.