Tekenprent: As kinders nie buite speel nie

Die tekenprentkunstenaar lewer kommentaar oor baie kinders wat nie meer buite speel nie maar blykbaar slim planne kan beraam…

Sien alle vorige tekenprente

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Nico ·

Ek sien die kind het ‘n ‘game controller’ in die hand. Mens moet nooit voor die versoeking swig om daardie gemors in jou huis toe te laat nie. Dit verander ‘n kind in ‘n zombie en dit is nie moontlik om die ding te beheer sonder uiterse en aanhoudende konflik nie. As mens nie sulke gemors in jou huis het nie sal hulle spontaan buite speel.

LB S ·

Dit is baie waar, Nico, ek sien nou weer my twee kleindogters, 12 en 10 is sulke “zombis”. Alhoewel hulle gedurende skooltye beperk word om die goed te speel. So my kinders pas wel die reëls toe maar aan die einde van die dag is lyk my ALLE kinders maar so.
Maar jong, dit is maar een van die hedendaagse dinge wat ons maar net sal moet aanvaar. Hoe ook anders as Ma en Pa ook heeltyd met die selfoon sit? Kyk maar in die restaurante.

John ·

Dit help veel om eers die speelgoed te koop en dan reels te wil maak. Wie dra die beursie?

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.