Tekenprent: Australië reik uit na boere in SA

Só beskou die tekenprentkunstenaar Jerm Australië se aankondiging dat hy visums makliker beskikbaar wil stel aan wit Suid-Afrikaanse boere sodat hulle in dié land kan gaan boer:

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

17 Kommentare

Gertryda ·

Wat van my boer al 40 jaar nou op pensioen maar boer nog steeds al die jare as bestuurder
Ek het nie geld om te gaan nie….. nou moet ek maar hier bly
Money talks…… dit is nieregverdig

Joey ·

Ek bly nou al vir 9 jaar in Melbourne, dis nie onregverdig nie, inteendeel, paar jaar terug kon julle baie maklik verhuis het, teen baie goedkoper. As jy nie fondse het nie, hoe gaan jy hier betaal? Dan gaan jy las raak vir die Aus regering, nes soos Saffas kla oor ander afrika lande se immigrante wat op jul taxpayer se nekke le.

Lorence ·

Ek stem Joey, hey ek’s ook in MB, dalk n ietsie saam gaan vat? Gertryda, dis nie onregverdig nie.

Manie Strydom ·

Ek gaan n australiese vlag voor my huis hang as n teken van my afsku oor die regering se plan om grond te dief by die boere.

pollie ·

Die nuwe SA vlag is simbool van korrupsie, misdaad en moord van kinders en bejaardes, en gestremdes, als georganiseer of met goedkeuring van die ANC. Hierdie vlag sal nog in die geskiedenis afgaan as n simbool van ongekende menseregteskending. Dit gaan soos die swastika gesien word.

AmY ·

Binnekort sal die Australiese vlag seker ook haatspraak wees….

Johan ·

Nou al amper 8 jaar in Aus en het my Aus vlag voor by my hek. Op Aussie day het ek n 3m x 1.5m vlag aan die paal gehang. Ek is dankbaar elke dag vir die voorreg om hier te kan bly en ek wens ek kon my familie saambring. Ok, net party van hulle!!

Kobus ·

I’m in ‘n Ander land te gaan bly, klink baie eksoties. Ek was al oorsee, maar sal nie sommer op enige ander plek as in SA tuis voel nie.

Neal ·

Kobus. Emmigrasie is nie vir almal nie – maar as ek kan kies tussen n toekoms vir my kinders en dit wat tans in SA gebeur – en nog gaan gebeur – is dit n BAIE maklike besluit. Ons is al 17 jaar in ons nuwe land en geniet nog elke oomblik! Ons kan hier saam met ons kinders droom oor die toekoms…

jaco ·

het iemand al daaraan gedink dat wit organisasies by ons regering vra en selfs agiteer om na wit lande gedeporteer te word? dan MOET daardie lande ons as vlugtelinge invat. Dis wat Idi Amin met Uganda se Indiërs gedoen het. Brittanje was toe gedwing om hulle almal te vat. Ek weet dat mens met deportasie met NET die klere aan jou lyf en 1 tas klere in ‘n ander land aankom. Onthou egter net dat die Jode wat Duitsland voor die Tweede Wereldoorlog verlaat het, ook so in ander lande aangekom het. Welliswaar met niks, maar darem nie dood in gaskamers nie. Moenie dink sulke dinge kan nie hier gebeur nie. As die beskaafde Duitsers wat na Bach en Beethoven geluister het dit kon doen…

Gerrit ·

Jaco is jy vertroud met die verskroeide aarde beleid voor ek met my tas gedeporteer word sal dit hier lyk soos die dag toe Jan van Riebeeck hier aangekom het.

Philip ·

Liewe Ou Kobus , ek bly nou 22 jaar in New Zealand en nie n dag spyt.
Daar is 100% geen toekoms vir jou en jou famielie in SA.
As jy jong kinders het dan is jy selfsugtig om daar aan te bly want jy beroof jou kinders van n positiewe toekoms.
Ek weet dis n bitter pil om te sluk!!
Beste wense.
Philip

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.