Tekenprent: Barbie, Ken of Ken-Barbie?

Barbie het pas nog meer divers geword met die vervaardiger van dié ikoniese poppe wat aangekondig het dat die Barbie-gesin verder uitgebrei word.

Die nuwe poppe het ten doel om die samelewing beter te weerspieël. Lisa McKnight, globale hoof van poppe by Barbie, sê die poppe weerspieël die wêreld wat jong meisies rondom hulle sien.

Hier is tekenprentkunstenaar Jerm se interpretasie van die gebeure:

Tekenprent deur Jerm

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.

3 Kommentare

jongste oudste gewildste
Ronel

Kerbie?

Hugh

Good one Jerm ????

Leon

Baie goed gesê. Jy weet nie meer deesdae wie is wie of wie is wat nie. Androgene mense.