Die tekenprentkunstenaar meen die regering (en politieke partye) probeer kiesers tydens ‘n verkiesingsjaar met allerhande beloftes verlei.
Tekenprent: Beloftes voor die verkiesing
ondersteun maroela media só
Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.
Het jy gehoor?
Nou pra' jý
Een kommentaar
Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!
Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.
Hoe mooi noem een luisteraar dit vanoggend oor RSG Monitor nie ………………….. dis “kalkoen seisoen”: verkiesingsjaar (alle politici dink alle stemmers is onder ‘n kalkoen uitgebroei).