‘n Derde hoëronderriginstansie in KwaZulu-Natal het vandeesweek sy deure gesluit weens gewelddadige betogings, dreigemente aan personeel en intimidasie van nie-protesterende studente. Lees meer.
Tekenprent: Betogings by KZN-universiteite
ondersteun maroela media só
Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.
Het jy gehoor?
Nou pra' jý
4 Kommentare
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
Die sketse word swakker by die dag
Ek stem nie saam nie- Jerm se styl is minimalisties en heel effektief.
Nee wat, ek dink dis heel skerp. Ek geniet altyd Jerm se spotprente.
Lees: University. Waar is nog Afrikaanse universiteite?