Tekenprent: Betogings by KZN-universiteite

‘n Derde hoëronderriginstansie in KwaZulu-Natal het vandeesweek sy deure gesluit weens gewelddadige betogings, dreigemente aan personeel en intimidasie van nie-protesterende studente. Lees meer.

Tekenprent deur Jerm

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

4 Kommentare

Zumie ·

Ek stem nie saam nie- Jerm se styl is minimalisties en heel effektief.

GM ·

Nee wat, ek dink dis heel skerp. Ek geniet altyd Jerm se spotprente.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.