Tekenprent: Beurtkrag

Suid-Afrikaners het vandeesweek vyf agtereenvolgende dae van beurtkrag beleef.

Terwyl Eskom spartel om die ligte aan te hou, is daar toenemende kommer oor die kragvoorsiener wat reeds tegnies insolvent is.

Lees alle berigte oor Eskom op Maroela Media.

Tekenprent deur Jerm

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

7 Kommentare

AmY ·

ESKOM moet net hulle trots in hulle sakke steek, en die ouer gekwalifiseerde ingenieurs se hulp inroep, en ons mag dalk hierdie krises oorleef…

Judge Dredd ·

Meeste is waarskynlik klaar afgetree of naby aftree ouderdom.
Daar mag dalk ‘n paar wees wat miljoene sal vra om as konsultate op te tree.

Anoniem ·

ESKOM kan begin om ‘n drastiese poging aan te wend om die uitstaande skulde van Munisipaliteite in te vorder.

Lulu ·

Beurtkrag in die maand van liefde. Eskom het ñ ooreenkoms met pamper ?

AI TOG ·

Stem saam jou “J”. Die wat kan word afgedank en die wat net wil he kry honderde duisende rande ‘n maand vir niks doen en geen kennis.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.