Tekenprent: BLF moet opdok vir kostebevel

Die sakeorganisasie Sakeliga het Black First Land First (BLF) se bankrekening laat vries nadat die BLF in gebreke gebly het om ʼn kostebevel wat in Desember verlede jaar teen hulle gemaak is, na te kom. Die kostebevel spruit uit ʼn interdik wat aan Sakeliga toegestaan is, toe die hooggeregshof in Pretoria die BLF en sy leiers Andile Mngxitama en Zanele Lwana verbied het om die publiek tot grondgrype aan te hits. Lees meer.

Tekenprent deur Jerm

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

7 Kommentare

Snowball ·

“Life is hard. It is even harder if you’re stupid.” – John Wayne

Wielspore ·

Geregtigheid sal altyd geskied!
Dit is nogals ‘n goeie berig met die dat BLF op sy plek gesit is, met ‘n bankrekening wat gevries is, is dit sekerlik maar baie koud binne die organisasie.
As die lede wil wegneem etes koop en met die kaart wil betaal is dit daardie oomblik wat die koste nie wil deurgaan en die ATM weier om geld te gee of selfs jou kaart terug hou, dit is die realiteit. Die wet van Transvaal.

E.K. die eerste ·

Sal ek ook nou lelik was soos hulle opmerking na die ongeluk by die skool nl: “God has listened…”

JY die tweede ·

Toe besluit jy om te daal na hulle vlak, well done.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.