Tekenprent: Cyril se sjarme paai SA

Die tekenprentkunstenaar lewer kommentaar oor Suid-Afrikaners wat vol lof is vir pres. Cyril Ramaphosa, wat vanmiddag in die Nasionale Vergadering as Suid-Afrika se nuwe president aangekondig is.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

4 Kommentare

Vasbyt ·

Die DA is uitgedien.Hou by die Vryheidsfront wat ons belange op die hart dra.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.