Tekenprent: Die begrotingsrede in ‘n neutedop

Malusi Gigaba, minister van finansies, het Woensdag tydens sy begrotingsrede aangekondig dat Suid-Afrikaners vir die eerste keer sedert 1993 meer belasting op toegevoegde waarde (BTW) gaan betaal. Gigaba het aangekondig BTW word met een persentasiepunt van 14% tot 15% verhoog van 1 April 2018. Lees alle rubrieke oor die begrotingsrede op Maroela Media.

Hier is die tekenprentkunstenaar Jerm se interpretasie van die gebeure:

Tekenprent deur Jerm

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

christa ·

wys jou net die ou regering kon met geld werk. Die nuwe regering wil net ontvang of liewer vat.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.