Die tekenprentkunstenaar Jerm deel hierdie tong-in-die-kies-tekenprent met Maroela se lesers.
Die tekenprentkunstenaar Jerm deel hierdie tong-in-die-kies-tekenprent met Maroela se lesers.
Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
Wonder hoeveel hiper-fyngevoelige mense gaan jou nou weer kruisig…
PRAGTIG !!!!!
Kon vir byna n minuut lank nie ophou lag nie
Seker n paar vroue wat natuurlik nie gaan saam stem nie.
Daar is verskeie boere wie se vrouens hulle gehelp het om nie meer te boer nie. Hulle woon nou in ‘n kleiner huis op die dorp, ry ‘n beskeie voertuig en bedryf ‘n tuindienste onderneming. Iewers het hulle kastig gesondheidsprobleme ontwikkel en die seuns stel nie belang om te boer nie. Maar die mense weet die werklike rede.