Tekenprent: Gerrie Nel pak Malema

Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaat vervolgingseenheid, het aangekondig dat hy beplan om EFF-leier Julius Malema en sy medebeskuldigdes privaat vir bedrog en tenderkorrupsie te vervolg, indien dié persone nie deur die staat vervolg gaan word nie.

Tekenprent deur Jerm

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

11 Kommentare

Mornay ·

Snaaks genoeg toe ek die opskrif lees het ek dit vemoed .
n foto en of n prentjie het nie woorde nodig nie

Wat is jou mening Cherokee

marous ·

Artikel 13 van die strafproseswet is baie duidelik. Die NVG kan ter enige tyd waar private vervolging ingestel word besluit om die vervolging oor te neem . Die private vervolger word dan deel van die gehoor . As die NVG dan die saak swak hanteer is dit neusie verby. Tot tyd en wyl die artikel nie gewysig word om te lees dat waar private vervolging ingestel word , die NVG geen reg het om tussebeide te tree nie , sal daar doedoesane van kom.

zoom zoom ·

Dit gaan nog lank neem voor malema in die hof verskuin. Die nvg het baie tyd. Hulle gaan dan eers in Augustus besluit oor die saak.

Nettie ·

@zoom zoom …. ja dit gaan BAAAAAAIIIIEEEE lank vat voor Malema in die hof gaan verSKUIN, maar hy mag dalk redelik gou in die hof verSKYN ….

Verstom ·

The untouchables is toe nie so untouchable nie. Gemene spelers sal hulle dag in die hof kry.

Magda ·

Ek hou van die Dawid Goliat vergelyking, maar die media maak vir Malema groter en belangriker as wat hy is..

Al ·

Die media blaas Malema se beeld baie op. Soos ñ politieke ontleder gesê het goeie en slegte nuus werk albei in Malema se guns.
Nietemin niemand was nog ooit untouchable onbepaald nie.
Hy moet sy dag in hof kry soos al die staatsplunderaars.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.