Tekenprent: Greta die omgewingsaktivis

Die klimaatsverandering-aktiviste en instemmende politici het intussen in ʼn tipe kultus ontaard en hul simboliese leiersfiguur is die 16-jarige meisie van Swede, Greta Thunberg. Dié meisie het in 2018 ʼn skoolstaking gereël oor klimaatsverandering en is sedertdien die hooffiguur in die klimaatspolitiek. Lees meer.

Tekenprent deur Jerm

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.

10 Kommentare

jongste oudste gewildste
Klein Jane

Kyk op YouTube: Greta Thunburg sings death metal!!

Onnie

Die girl is nie leka in haar kop nie…

Peet

Herinner aan 1976 toe kinders voorgestoot is om ANC se meesterplan ‘n hupstoot te gee. So kan politici later “in cash”.

Yvonne

Aspergers, outisme, depressie = doom-and-gloom omgewingsaktivis! Arme kind. Jou ouers kort ‘n goeie loesing!

Jimmy

Sy gaan nou die Nobel vredesprys ontvang.