Tekenprent: Greta die omgewingsaktivis

Die klimaatsverandering-aktiviste en instemmende politici het intussen in ʼn tipe kultus ontaard en hul simboliese leiersfiguur is die 16-jarige meisie van Swede, Greta Thunberg. Dié meisie het in 2018 ʼn skoolstaking gereël oor klimaatsverandering en is sedertdien die hooffiguur in die klimaatspolitiek. Lees meer.

Tekenprent deur Jerm

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

10 Kommentare

snotklap ·

Juis ja. Het glo depressie and obsessiewe gedrag. Haar ouers doen haar geen guns deur haar verse so the voer nie.

Behoort haar eerder kamer toe te stuur todat sy kalmeer.

Peet ·

Herinner aan 1976 toe kinders voorgestoot is om ANC se meesterplan ‘n hupstoot te gee. So kan politici later “in cash”.

Yvonne ·

Aspergers, outisme, depressie = doom-and-gloom omgewingsaktivis! Arme kind. Jou ouers kort ‘n goeie loesing!

Gideon ·

Ek verwag dit heeltemal. Die Nobel Vredesprys het in ‘n grap ontaard hier in die negentigs toe hulle dit vir niks begin uitdeel. Ek het die eerste keer oor die prys gelag to ek hor Obama kry dit net omdat hy president geword het. Nou kry kinders dit vir ‘n paar woorde se? Vader, binnekort kry elke kind dit net omdat die gebore is!

BakPlaat ·

Is sy die dogter van Conway Twitty…al daai over-acting…lol.

Petrus ·

Die vredesprys was kredietwaardig totdat Obama dit ontvang het. Hy het dit ontvang vir toesprake in aanloop tot die presidentsverkiesing. Daarna het hy geen vrede gebring nie. Hy het meer vyk keer meer hommeltuig aanvalle gemagting as Bush.

Jimmy ·

Saam met die Nobel is dit TV reekse, boeke, rolprente, toesprake, ere doktorsgrade. Sy is Swede se grootste vermaakliheidskunstenaar na ABBA.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.