Tekenprent: Groen lig vir grondhervorming

LP’s het Donderdag ten gunste van die voorgestelde wysiging aan die Grondwet gestem om onteiening sonder vergoeding moontlik te maak. Lees meer.

Tekenprent deur Jerm

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

4 Kommentare

Staak saam ·

Die swakste spotprent van Germ nog ooit.
Trump het dit reg gese dat daar n prosses is wat gevolg moet word vir immegrante. Dit is soos in Zim die geval was die kiesers se skuld dat hulle die regerings het wat hulle het.
Soos dit in SA die geval is, dit is die stemmers van 92 se skuld dat ons land lyk soos hy lyk, hoekom moet die buitewereld altyd ingryp oor kiesers se swak keuses.
Trump noem dit n invasion wat 100% korrek is, die indringers loo deur Maxico om by die VSA te kom, Maxico kan mos asiel gee maar asiel is nie die motief nie, die invasion en die grensmuur is.
Ons het wel nie vir onteiening gestem nie maar teen alle waarskuwings het die ja stem gewen, maak planne vir jouself en los die liberalis in hulle reenboog droom.

Andre ·

Staak saam, die spotprent het niks met die VSA te doen nie. Dit gaan oor die hofuitspraak oor grond ondeiening die week in SA.

John ·

Nee wat swak. En dit is nie die groenlig vir grondhervorming nie, maar die rooilig…

Snowball ·

Ek het gedink dit is goeie kommentaar op dit wat gaan gebeur met onteiening. Soos Trump voel hy wil ‘n muur hê tussen die VSA en Mexiko, so voel boere oor hulle grond, daarom die ‘lig wat vir die boer opgaan’ om dalk ook ‘n muur te bou om sy grond te beskerm. Die ironie, is juis daarin, hy het die reg om die muur te bou, maar sy regte word verguis deur die ANC regering wat onteiening sonder vergoeding dryf. Al bou hy ‘n muur, sal dit nie die regering se aanslag op blankes se grond stuit nie. Soos Trump die VSA wil beskerm teen plunderaars en vernietvreters, so wil Ramaphosa die teenoorgestelde doen aan SA se wettige grondeienaars, deur hulle juis weerloos bloot te stel aan gronddiefstal, deur die wettiging van OSV.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.