Tekenprent: ‘Grond vir almal’

Die tekenprentkunstenaar Jerm verwys tong-in-die-kies na die aktrise en televisieaanbieder Oprah Winfrey wat tydens haar geselsprogram The Oprah Winfrey Show gereeld geskenke aan haar gehoor uitgedeel het – van kameras en stootwaentjies, tot skoene en selfs motors. Daar was gereeld ‘n “verrassing” onder die stoele versteek.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Daan Erasmus ·

Dit is nie heeltemal waar nie. Probeer dit vir iemand op die 12 de vloer van ‘n woonstel blok sê. Dit is hartseer maar daar is kinders wat grootwild en die enigste grond onder sy voete is as hy by die skool sport doen. As hy sport doen.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.