Die tekenprentkunstenaar Jerm kyk tong-in-die-kies na die grondgryp-kwessie wat eintlik ʼn baie langer geskiedenis in ons land het as wat sommige mense dink.
Tekenprent: ‘Grondgryp’ is niks nuuts nie
ondersteun maroela media só
Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.
Het jy gehoor?
Nou pra' jý
8 Kommentare
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
Ja nee metso ‘n spotprent is woorde nie nodig nie.
Jip, selfde verhoogstuk met nuwe akteurs.
Wragtig hierdie een is baie goed. Vanaf 1795 tot nou. Ja vanaf voor Jan se tyd toe doodsbeendere verspryd gele het oor wye vlaktes. Hierdie vullejie wat ons nou beleef kan dalk baie mak wees in vergeleke met vroeere dae.
@humor ….. Uh, nee – Oom Jan was van 1652 tot 1662 Kommandeur van die Kaap, nie vanaf 1795 nie. Maar ja, grond “grype” was aan die orde van die dag lááánk voor Oom Jan aan die Kaap gearriveer het en Abraham Gabbema na Monomotapa gaan soek het. Ook lááánk voor die Ingelse se eerste besetting van die Kaap en daarna die tweede besetting. Ook lááánk voor die Trekkers in die 1830’s Noordwaarts gefoeter het. Die Difaqane was láááánkal verby en Shaka Zulu asook die Matabeles was al lááánkal afgesterf en terug in Zimbabwe, maar die grond grype het aangegaan. Tjaag, nee-wat, as jy stok soek om ‘n lam hond mee te slaan, gaan jy hom soek tot jy hom kry en hom dan gebruik!!!
Nettie, ek dink Humor hierbo verwys na eerste aneksasie van die Kaap deur die Britte (kyk maar na “rooibaadjie” in die spotprent uitgebeeld).
Net so… presies dieslefde…
Onteinening van grond sonder betaling is internasionaal onwettig .
Lees gerus wat Mark Phillip Malcolm Horn – London Barrister daaroor te se het.
Wat van die Khoi-San?
Hulle was die eerste inwoners van die land.
Hulle is byna heeltemal uitgeroei, en het nou nog
nie behoorlik hul eie gebied om in te woon nie.
Hulle moet eerste in die ry staan vir grond.