Tekenprent: Guns N’ Roses op pad na SA

Die Amerikaanse rockgroep Guns N’ Roses besoek Suid-Afrika einde vanjaar vir die eerste keer sedert die groep se ontstaan met ʼn enkeloptrede. Lees meer.

Tekenprent deur Jerm

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

7 Kommentare

Jacobus ·

Alle internasionale sangers wat na Suid Afrika kom is aan die einde van hulle roemryke loopbane en reeds goed op die afdraande pad.

Internasionaal neem hulle aanhang af en daarom kom soek hulle geld en roem in Suid Afrika.

Guns n’ Roses was ‘n goeie groep gewees, maar nie meer nie.

Dit is ‘n jammerte dat ons hulle nie op hulle piek kon gesien optree het nie.

Ons Suid Afrikaners is maar met min tevrede in die lewe of moet ek liewer sê die oorskiet.

M ·

Jacobus, ek is so bly om te hoor iemand voel dieselfde as ek. Jare terug was SA nie goed genoeg vir hulle nie, maar nou moet ons betaal om ‘n spul outoppies met rolstoele en suurstoftenks te sien.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.