Tekenprent: Hugh Hefner gegroet

Hugh Hefner, stigter en eienaar van die tydskrif Playboy, is Woensdag in die ouderdom van 91 oorlede.

Sien alle vorige tekenprente.

Tekenprent deur Jerm

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

7 Kommentare

Daan ·

Die nuus sê die Oom het ‘n graf langs Marlin Monroe. Ek voorspel ‘n aardbewing van so 4 op die Richter Skaal.

Cherokee ·

Daan, ek kan nie hièrdie laat verbygaan sonder om saam met jou te lag… jy is skerp :-)

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.