Tekenprent: JacarandaFM in omstredenheid gedompel

Die tekenprentkunstenaar Jerm gee sy interpretasie rakende die storm wat om die JacarandaFM-aanbieder Tumi Morake se kop losgebars het na uitlatings wat sy oor wit mense gemaak het.

Sien alle vorige tekenprente.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

28 Kommentare

Allan ·

Johannesburg – Jacaranda FM on Thursday said presenter Tumi Morake had its “full support”, adding that it is “at times impossible” not to offend listeners. ….

Meanwhile, Kagiso Media, the company which owns Jacaranda FM, congratulated Morake for “expressing a legitimate point of view on the impact and result of apartheid”.

Kagiso Media is 100% owned by Kagiso Tiso Holdings, and the largest black-owned media corporation in South Africa.

Maw, Jacaranda FM is a BEE maatskappy – wonder julle nog hoekom haar optrede “goed” gepraat word, “geen” stappe sal teen haar gedoen word nie, en sy kan voortgaan met die “rasse-boelie” taktiek.

Ook hoekom daar skielik so baie blankes uitfaseer word.

Johann ·

Allan! PRESIES slaan jy die nuwe JAC besigheids model en Brand op die kop. Dis net SKOKKEND om te sien hoe Jac BLATANT LIEG oor hulle teikenmark en luisteraars profiel…vir n magdom adverteerders, maar beslisde mimder.luisteraars syfers!!!!!Ek DAAG Jac om die waarheid te praat oor wie en wat hulle besig is om te word! Loose lips sink ships…en die poppie met haar tuit lippies is besig om n Wereld klas Brand te SINK!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Chris Ws ·

Ek en my vrou het etlike jare laas na Jacaranda geluister.Dankie maar NEE DANKIE!Ons gee eenvoudig nie om wat daar gebeur nie.

andrea van vuren ·

SPUR JACARANDA! Ons moet nou saamstaan en hierdie euwels uit die uitsaaiwese te verban!

Stefan ·

Boikot net elke adverteerder wat adverteer op Jacaranda… Dan sal ons gou sien wie het die platform om hul stem dik te maak… maklik

Asook... ·

En…ondersteun die wat die guts gehad het om op te staan en hulle besigheid te onttrek. Soos Etienne Barnard Meubels.

Yvon ·

All this is very dangerous and no matter what the intentions were it could just escalate onto another level as it did in Rwanda where one thing lead to another very quickly. Madiba should still be respected he was a very wise man its in nobody’s place to undo what he has achieved. You just can not compare what he did with a kids bike it was a struggle much bigger than that if you dont know wat happened you should just keep quiet and respect the ones that knew how to save lives and give a future back to a wounded nation. You need the fire of the sun as well as the cold of the rain many different people together can make a better future its all in the brain not just on the outside.
phrase “˜hate radio’ became synonymous with Rwanda and Radio Television Libre des Mille Collines (RTLM), the Hutu station which encouraged and aided the killings. If you get the voice to be heard by so many you should realise its words that start or end wars not money or guns and envy is what hate feeds on. Appreciate there is a new road ahead and just start the journey with everyone on it.

Ronel ·

Agv hierdie debakel luister ek nie meer Jakaranda nie, nasiebou? Nee wat!

Kloekie ·

Ag wonderlik! Dan luister ek nou groot fm.
Dis n beginselsaak dié!

Jacques Venter ·

Anders as ander forums soos MM kan mense hulle nie verweer nie. Radio is eenrigting verkeer. Dit laat Jakaranda toe om wittes te beledig deur hulle as diewe uit te kryt.Wat se vermetelheid

Die ” wit diewe” ondersteun die adverteerders wat op Jakaranda adverteer.

Anders as met Spur kan die boycot van Jakaranda nie tasbaar gevoel word nie. Dit is dus nodig dat die “wit diewe” die adverteerders inlig hoe hulle die “wit diewe” voel.
Jakaranda eien hulle die reg toe om wittes in hulle eie huise en karre te beledig.

Hoop Jakaranda is gou van die lug af

EJ de Waal ·

Genoeg is genoeg – ons afrikaners is siek en sat vir al die vernederings van soveel jare.

Yolandi ·

EJ, presies watter vernedering hou al vir soveel jare aan dat ‘ons’ al siek en sat daarvoor is?

Irene ·

Luister ook nie meer nie genoeg is genoeg wat aan ons wittes gedoen word

Ada ·

Jammer maar stel nie belang in julle klomp ras boelies nie. Julle wond julself.

Ben ·

Don’t let the door smack you in the ass when you shut it it the way out – Hamba-gahle! Have a nice trip!

Lame ·

Jacaranda het n strategiese besluit gemaak om eerder oor te slaan na n swart luiseraarmark.

Peet ·

Ek sou graag adverteerders op Jakaranda wou boikot, maar ek luister al vir ‘n geruime tyd eerder na Lekker FM, Groot FM, Pretoria FM en diesulkes…

LG Erasmus ·

Ek is nie regtig ‘n luisteraar van Jakaranda nie, maar is dit nie ook waar Rian van Heerden was toe hy ook sulke snaakse uitlatings gemaak het nie. As dit die geval is dan bewys dit mos iets van Jakaranda

Boom kenner ·

Toe word die Jakaranda boom uitgekap en n Swartwattel boom word geplant….Ha ha ha……

Johann Marx ·

Ek het net een keer per ongeluk op hierdie stasie afgekom……na 5 minute kon ek nie meer luister na die nar wat so ongenadiglik aan die lag gaan ELKE keer as van Heerden ‘n woord uiter nie. Die irritasievlak was net eenvoudig te hoog…..Hoekom stel stasies ‘n “lag-bende” aan saam met elke omroeper?

SARIE VAN HEERDEN ·

Laat die swart omroepster maar haar swart tjommies vermaak terwyl ons luister na Groot FM.

Pieter Streicher ·

Vader mense vir wat luister julle nog na die gemors stasie. Doen julle self n guns en skuif na lekker Afrikaans op 98.3 ek het n jaar terug al geskuif van die kruppel Jac na lekker Afrikaans op 98.3 en wat n verskil. Jac is n “singking ship ” norm maar jou die titanic radiostasie.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.