Tekenprent: JacarandaFM in omstredenheid gedompel

Die tekenprentkunstenaar Jerm gee sy interpretasie rakende die storm wat om die JacarandaFM-aanbieder Tumi Morake se kop losgebars het na uitlatings wat sy oor wit mense gemaak het.

Sien alle vorige tekenprente.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.

28 Kommentare

jongste oudste gewildste
Dellaq

hahahahaha!! uitstekend

Allan

Johannesburg – Jacaranda FM on Thursday said presenter Tumi Morake had its “full support”, adding that it is “at times impossible” not to offend listeners. …. Meanwhile, Kagiso Media, the company which owns Jacaranda FM, congratulated Morake for “expressing a legitimate point of view on the impact and result of apartheid”. Kagiso Media is 100% owned by Kagiso Tiso Holdings, and the largest black-owned media corporation in South Africa. Maw, Jacaranda FM is a BEE maatskappy – wonder julle nog hoekom haar optrede “goed” gepraat word, “geen” stappe sal teen haar gedoen word nie, en sy kan voortgaan met die… Lees meer »

Chris Ws

Ek en my vrou het etlike jare laas na Jacaranda geluister.Dankie maar NEE DANKIE!Ons gee eenvoudig nie om wat daar gebeur nie.

Stefan

Boikot net elke adverteerder wat adverteer op Jacaranda… Dan sal ons gou sien wie het die platform om hul stem dik te maak… maklik

Yvon

All this is very dangerous and no matter what the intentions were it could just escalate onto another level as it did in Rwanda where one thing lead to another very quickly. Madiba should still be respected he was a very wise man its in nobody’s place to undo what he has achieved. You just can not compare what he did with a kids bike it was a struggle much bigger than that if you dont know wat happened you should just keep quiet and respect the ones that knew how to save lives and give a future back to… Lees meer »