Tekenprent: Kill the Boer-boek

Kill the Boer is ’n boek oor die wreedaardige werklikheid van plaasaanvalle in Suid-Afrika en hoe die Suid-Afrikaanse regering aandadig tot die krisis is. Volgens die SAUK is daar ’n storm van kritiek op sosiale media aan die woed oor die nuwe boek. Dié boek, saamgestel deur die adjunk- uitvoerende hoof van AfriForum, Ernst Roets, is egter eers oor die naweek bekend gestel. Op die oog af lyk dit of nie een kritikus die boek gelees het voor die hand aan die kuberpen geslaan is nie.

Tekenprent deur Jerm

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

11 Kommentare

Erica ·

Die kritici besef dat al die feite en stellings in die boek die harde werklikheid is daarom die teenkanting.As die skoen hulle pas trek hom aan en help met n werkbare oplossing vir die situasie.Begin by politieke leiers wat n groot invloed het op die massa wat so vatbaar is vir intimidasie daar le die kern van die probleem.Politieke leiers wat misbruik maak van die groep mense wat nie rasioneel kan dink nie nie vooruit kan sien nie leiers wat net hul eie belange vooropstel om die stem van die massa te wen.

What a joke! ·

Mooi man, versprei die boek wyd en suid ,binneland na buiteland..

marous ·

Is die boek dan een groot leun ? Is die gruwel moorde op wit bejaardes en plaas aanvalle wat steeds elke dag aangaan ook ‘n groot wit leun ?

Albaster ·

Niemand moet kretiek lewer voor hulle self ‘n aangevalde plaas besoek of die fotos gesien het of met oorlewendes gepraat het nie.

Theresa ·

Dis omdat dit ‘n teer punt is.
Deurspek met die waarheid.
Dankie daarvoor. Moet nooit ophou nie.

Anoniem ·

Stuur asb vir Ramaphosa en Lindiwe Sisulu komplementêre kopieë.

Francois ·

Dit is belangrik om n foto boek wat wys hoe mense gemartel en vermoor is op die plase.
Die werklikheid op fotos kan nie mee gestry word nie.
Hulle moet ook n webtuiste skep met hierdie skokkende fotos.
Sodat die res van die wereld in die werklikheid geskok word.
Soos hulle in dis AB oorlog in konsentrasie kampe geneem het.

Ons moet alles in ons vermoee doen !!!

humor ·

nGratis boek aan Sisulu sal erg waardeer word. Sy sal die die bladsye daarvan vir heel iets anders gebruik.

RM ·

Dit slaan die spyker op die kop en dalk ‘n bietjie meer…
Ons land is oortrek met presies hierdie houding waar ‘n mens maklik opgesweep word in emosie, maar die huiswerk om jou emosies met feite deur te werk nie toegepas word nie.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.