Tekenprent: Laat hulle koek eet!

Die tekenprentkunstenaar Jerm meen die politici word klaarblyklik nie geraak deur die veiligheidskwessies, resessie en enige ander probleme wat die gewone mens op straat beleef nie.

Tekenprent deur Jerm

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Sieg ·

Politici behoort grond toe gebring te word, sodat hulle kan voel hoe suffer hulle stemme op grondvlak!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.