Tekenprent: Misdaadstatistiek

Fikile Mbalula, minister van polisie, het Dinsdagoggend die jongste misdaadstatistieke bekend gemaak. In die afgelope boekjaar, van 1 April 2016 tot 31 Maart 2017, is meer as 19 000 moorde landwyd aangemeld. Moord het in vier van die nege provinsies toegeneem. In Suid-Afrika is die moordkoers 34,1/100 000 en wanneer daar net na plaasmoorde gekyk word, is die moordkoers 156/100 000.

Sien alle vorige tekenprente.

Tekenprent deur Jerm

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.