[Tekenprent] Nuwe groei ná verwoestende brande

Ná die verwoestende brande in die Knysna-gebied was dit verstommend hoe die gemeenskap en die land die slagoffers ondersteun en as’t ware ʼn sterker gemeenskap gebou het.

Hier is die tekenprentkunstenaar Jerm se interpretasie van die situasie:
(Met erkenning aan dr Wallace Vosloo.)

Tekenprent deur Jerm (16 Junie 2017)

Sien alle vorige tekenprente.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Fynbos ·

Op die tekenprent staan daar “Groei sterker na ‘n brand” wat inderdaad so is vir fynbos.
Dit gaan werklik ook so wees vir ‘n gemeenskap wat nou nouer verbonde is aan mekaar en wat ook die res van die land insluit. Daar is ‘n doel met alles in die lewe hoe onverstaanbaar dit ook vir ons aardse wesens skyn te wees.

Trots Afrikaans ·

Hulp was gestuur van so ver as Noord Namibia.

Wiederschau my verre land

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.