Tekenprent: OB sê oor Zille se kolonialisme-twiet

Busisiwe Mkhwebane, die openbare beskermer (OB), het bevind dat Helen Zille, die premier van die Wes-Kaap, nie in goeder trou óf in die beste belang van goeie regering opgetree het in haar uitsprake oor kolonialisme verlede jaar nie. Lees meer.

Tekenprent deur Jerm

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

10 Kommentare

Koos de Meyer. ·

Van wat se goeie regering praat die OB. In24jaar was daar net ‘n gemors en alles wat daarmee gepaard gaan. Buiten dien het Zille net die waarheid gepraat.

Waarheid ·

As sy begin laasjaar se OU koeie uit sloot grawe om
aandag van belangriker dinge af te kry?
Zzzz tata

Liberaal ·

Ons liberaliste word vervolg deur die waarvoor ons so hard geveg het.

Wolwedans ·

Die oulike ‘puppy’ wat jy vertroetel het as kleintjie was toe al die tyd ‘n wolf.

wraggies ·

Pleks dat sy op die belangrike goed focus, soos bv die groot kokkedoore wat by staatskaping betrokke is in die Vrystaat, maar almal weet teen hierdie tyd wie en wat sy is.

marous ·

Nou dan moet sy drie jaar tronk toe , of dalk baie langer want sy was mos in ‘n baie hogere liberale sienings vertrouens posisie .

John ·

Die ANC is so hardop. Die Kaapprovinsie is die enigste een wat nog werk, maar nee, dit kan nie afsteek by die vervalle ander gebiede nie. En dan word niemand verduur wat die waarheid durf praat nie; nie. Miskien moet die IMF hierdie saak verhoor en aan ons verduidelik hoekom ons in die rommelhoop sit en die huidige regering ondankbaar aanhou om die kolonialste en vroeere aankomelinge se bydraes te minag.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.