Tekenprent: Plaasmoorde

Die eerste helfte van 2018 is nog nie heeltemal verby nie en reeds het daar in dié tydperk 34% meer plaasaanvalle plaasgevind as in die eerste ses maande van 2017. Lees meer.

Tekenprent deur Jerm

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

5 Kommentare

Chrisna van Staden ·

Niemand is so blind soos die een wat nie WIL sien nie!

Boeke en films oor plaasmoorde ·

Dankie vir die boek oor plaasmoorde. Skryf nog, maak films daarvan, vertaal die boek en stuur dit die wereld in.

RM ·

Classic <3 <3 <3

Altyd dankbaar vir almal wat aanhou om 'n lig hierop te skyn.

Gestremde ·

Hierdie is maar nog net die begin van groot moeilikheid. Hou nie daarvan om negatiewe kommentaar te lewer nie, maar die groot ondersteuning wat die EFF gekry het met die laaste grondonteieningsvergadering in die Noord Kaap (Kuruman) is daar rede tot kommer. Verstaan dat hulle nou Maphumulanga toe gaan wat Julius Malema se tuisgrond is en verder is ek nog meer bekommerd dat Floyd (EFF) deel is van die paneel. Hier kom moeilikheid en met die vergaderings word net meer verwagting geskep dat almal hulle eie stukkie grond gaan kry wat nie haalbaar is nie.

John ·

Daar is groot verdeeldheid onder die SAfrokane aan die broei. Die grondgrypers en die kruipers, die snypers en die druipers, almal… het die regte egte siening…. in hul eige oe oor hoe savageeste te werk moet gaan en gaan nie. Wie s’n en wat s’n en wie die koning uber al is en oor die insamel van skatte soos in die dae van Wiekie die wonder-Viking en wie jaloers is op wie se eiendomlike. En ons almal weet nou hoe die slawe-ding toe eintlik werk. Angela het ook nou uiteindelik amper bygekom… ok eers toe die 12 rowers die towerwoord ontsyfer het… Sesami street… onthou… en… nog net 138 woorde oor… sjoe!

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.