Tekenprent: Ramaphosa se reënboogland

Pres. Cyril Ramaphosa het in November 2018 toegegee dat wit boere in Suid-Afrika vermoor word nadat die leier van die VF Plus, dr. Pieter Groenewald, hom in die parlement daaroor gekonfronteer het. Dit volg op Ramaphosa se stellings vroeër vanjaar in die VSA dat wit boere nie in Suid-Afrika vermoor word nie.

Hier is tekenprentkunstenaar Jerm se interpretasie van die gebeure:

Tekenprent deur Jerm

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

6 Kommentare

Willie ·

Baie goeie uitbeelding van die ANC en Cyril se voorstelling

Foxi ·

Die tekenprent stort vir my baie hartseer uit. Aan die eenkant witkruise met soveel verdriet en leemte. Die anderkant dat als honkeydorry gaan in ons sonskynland. Waar liefde, vreugde en vryheid weerspieël wat nie so is nie. So sien ek dit, n klug van geen vryheid en gelykheid en verdraagsaamheid nie. Jammer………

Anoniem ·

Gaan Hy dit verstaan wat die tekenprent kunstenaar probeer Sê ?

Klipindiebos ·

Hierdie prent vertel vir my die verhaal van twee werelde wat vasgevang is, in ‘n proses van oorlewing. Die voorstelling bevat die drie dimensies van menswees nl. VERLEDE ; HEDE en TOEKOMS, waar regte besluite, voorspoed bring en verkeerde besluite teespoed.

Trojaanse Donkie ·

Maar net weer ‘n foefie van cr om nou te erken dat plaasmoorde wel plaasvind! In die toekoms sal hy met ‘n leuenverklikker gebruik moet maak as hy wil he mense vir al in RSA moet hom glo.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.