Tekenprent: Rasseherrie oor foto

ʼn Herrie het losgebars oor ʼn foto wat glo wys hoe swart en wit leerders van mekaar geskei word by ‘n laerskool in Noordwes.

Die tekenprentkunstenaar Jerm se beskouing van die gebeure:

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.

17 Kommentare

jongste oudste gewildste
Brand

Seuntjie trek die oggend vroeg sy skool klere aan soos hy by die deur uitloop vra sy ma hom waarheen is jy oppad?Hy se vir sy ma hy is oppad na skool sy ma se vir hom nee jy kan nie gaan nie ek en jou pa het gisteraand die skool afgebrand.(‘n goeie voorbeeld van wat by daai skool gebeur het die kinders weet van niks maar ouers raak betrokke die kinders wil net skool gaan)

christa

dis so uit verband geruk nes die hondjies. Alles word in oortreffende trap uit verbanbd geruk en dis altyd net die een groep mense

Die Skim

Snaaks,

Maar ook nie regtig nie

Talie

Klem verskuif nou van universiteite na skole. Dit word doelbewus ge-orkestreer. Verwag maar al hoe meer sulke nuusbrokkies.

LD

Gewoontlik word die goed waaroor mense spot, waar…. kyk maar na Leon Schuster se flieks…. vandag beleef ons van die gespottery! Een van die dae kom kyk hulle hoeveel gekleurde diere en hoeveel wir diere jy het!