Tekenprent: Repokoers verlaag, maar…

Die tekenprentkunstenaar Jerm gee sy mening nadat die Reserwebank Donderdag aangekondig het die repokoers word met 25 basispunte verlaag tot 6,75%.

Sien alle vorige tekenprente op Maroela Media.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Johannes Meintjes ·

Met sowat 53 miljoen of meer apatiese, verwarde of aan-die-neus-geleide kantlyntoeskouers in die nuwer Nuwe SA is dit inderdaad ‘n kritiese balanseertoertjie op die rand van ‘n afgrond!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.