Tekenprent: SA nog lief vir Zuma?

Die tekenprentkunstenaar lewer kommentaar oor pres. Jacob Zuma wat moontlik binnekort gaan bedank of in die pad gesteek gaan word. Zuma het glo vroeër gesê Suid-Afrikaners is nog lief vir hom.

Sien alle vorige tekenprente

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

5 Kommentare

Johann ·

Zuma bedoel seker sy harem van vroue en kinders en Zumaikies wat saam met hom geskep het? Thy LUVVV u Zuma…. they OOPS… don’t LUVVV u. anymore want die geldjies is klaar! Tatta Numba Whone! Hehehehehe

Gesiggie ·

Well Done met die teken prent…. Ons sal lief wees vir jou..Zuma….. as jy sal eerste stap??? … stap maar aan…

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.