Tekenprent: Skaap op Clifton-strand geslag

Betogers het ʼn herrie veroorsaak toe hulle op 29 Desember 2018 ʼn skaap as deel van ʼn ritueel op Clifton se Vierde Strand geslag het. Dié voorval het daartoe gelei dat ʼn klag van dieremishandeling by die plaaslike polisie ingedien is.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.