Tekenprent: Skending van privaatheid

Tekenprent deur Jerm (2017-07-07)

 

Sien alle vorige tekenprente op Maroela Media.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

10 Kommentare

al ·

Joernaliste is bevooroordeeld teenoor die boeregemeenskap – en daarom word boere wat van moord of aanranding beskuldig word aan die groot mediaklok gehang.
Wanneer ñ boer vermoor word, haal dit skaars die media.

Hennie ·

Hierdie wereld het skynbaar net plek vir journaliste. Wanneer joernaliste iemand se privaatheid skend, is daar altyd regverdiging daarvoor.

Kabous ·

Uitstekend.

Een honderd opstelle sal nie dieselfde impak hê as hierdie spotprent nie.

Geniaal.

pieter ·

MY WERELD, LYK MOS VIR MY DIE BOERE BEGIN DIESLFDE DINK ONS MOET NET BY DOEN UITKOM.

Ouma Stok ·

O griet ek verstaan die teken prent glad nie, as iemand asb vir my kan verduidelik. Is ek te oud om mooi te verstaan, want ek weet nie waar het joernaliste boere se privaatheid geskend nie.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.