Tekenprent: Spanning in Zimbabwe

Weermagtenks was Dinsdag op pad na Harare en na bewering is pres. Robert Mugabe en sy vrou, Grace onder huisarres geplaas. Dit is nog nie duidelik of die militêre oorname ‘n staatsgreep is en of dit wel ʼn einde sal bring aan die presidentskap van die 93-jarige Mugabe nie.

Sien alle vorige tekenprente

 

Tekenprent deur Jerm

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Kannaland ·

Ek hoop dit is die situasie dat die publiek nou bevry gaan word maar ongelukkig lyk hierdie maar net na n klein binnegeveg in die regerende party. Dit is n ekskuus-dat-ek-lewe operasie waar Mugabe die geleentheid gegee word om te onderhandel, sommer met baie mag.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.